David Oyelowo

David Oyelowo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Oyetokunbo Oyelowo
Geboorte 1 April 1976 (1976-04-01)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Oyelowo (gebore 1 April 1976) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nightingale (2014), Selma (2014), A United Kingdom (2016), en Queen of Katwe (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search